Radio Protia is 'n eg Suid Afrikaanse radiostasie. Ons speel ale soorte musiek en ons is gaande oor dingetjie uit on volksmond...
Daarom dat ons embleem 'n Aardroos of Suikerbos Protea is. Hoeveel meer Suid Afrikaans wil jy nou hê as Suikervos ek wil jou hê..
Hier het ons net pret en plesier. Ons deel dinge uit die hart en vergeet nooit om alle eer aan ons Hemelse Vader te gee vir so veel seënige uit Sy hand.,
Hier gaan ons lekker saam lag, saam huil en saam lag tot ons huil, saam gesels, mekaar se siele uit trek en die lewe vier.
Kom skakel in, luister saam, neem deel, wees deel van die Radio Protea familie.
Radio Protea... Waar you stem ook tel...
Ons is nie op ander sosiale Media platvorems nie.
Radio Protea se programme is spontaan en word nie vooraf ge produseer nie